Redstone Mountain Bike & Trail Running Weekend

The 11th Redstone Mountain Bike and Trail Running Weekend is all set for Friday, 12 and Saturday, 13 May at Buffelskloof, Kruisrivier near Calitzdorp in its spectacular arena of red mountains, green valleys and Karoo fynbos. The second decade will see a few exciting changes. The first major change is that Corne Botha of Jakhals

Alle paaie lei na Redstone Hills

Article published in Die Hoorn by Higgo Jacobs (April 26, 2017) Alle paaie lei vanjaar weer op Vrydag en Saterdag, 12 en 13 Mei, na die bekende Rooikoppe tussen Oudts­hoorn en Calitzdorp vir die gewilde Redstone Hills Uitdaagbergfietsrenne en veldwedlope oor verskillende afstande. Dit is die elfde jaar ná mekaar dat dié byeenkoms, wat as

Vier besonderse trofees vir Redstone Hills-byeenkoms

Article published in Die Hoorn by Higgo Jacobs (April 26, 2017) Die Deelnemers aan vanjaar se Redstone Hills Uitdaagbergfietsrenne en – veldwedlope wat op Vrydag en Saterdag, 12 en 13 Mei, die elfde keer op die plaas Buffels­kloof aangebied word, gaan vanjaar om baie besonderse trofees meeding. Roger Young, kunstenaar van Kruisri­vier, het vier trofees spesiaal